Die Sosialistiese Party (Nederlands: Socialistische Partij, SP) is 'n Nederlandse sosialistiese politieke party wat in 1971 gestig is. Die SP se opmars het in die Noord-Brabantse munisipaliteit Oss begin.
Die politieke leier is Jimmy Dijk. Die verkiesings van die Tweede Kamer op 22 November 2023 is deur die Sosialistiese Party verloor. Die party het 5 setels behaal (-4). Die verkiesings van die nuwe Tweede Kamer op 29 Oktober 2025 is deur die SP-party nóg verloor nóg gewen.
Partyleiers Daan Monjé: 22 Oktober 1971 – 1 Oktober 1986 Hans van Hooft sr.: 1 Oktober 1986 – 20 Mei 1988 Jan Marijnissen: 20 Mei 1988 – 20 Junie 2008 Agnes Kant: 20 Junie 2008 – 5 Maart 2010 Emile Roemer: 5 Maart 2010 – 13 Desember 2017 Lilian Marijnissen: 13 Desember 2017 – 13 Desember 2023 Jimmy Dijk: 13 Desember 2023 – nou
Bronne Socialistische Partij (SP), Parlement.com Socialistische Partij (SP), DNPP
Eksterne skakels Amptelike webwerf
Kategorie:Oss Kategorie:Politieke partye in Nederland