Tienen (Frans: Tirlemont) is 'n stad en munisipaliteit in die Nederlandstalige Belgiese provinsie Vlaams-Brabant. Die stad is bekend vir die vervaardiging van suikerprodukte.
Besienswaardighede Stadhuis Suikermuseum Museum Het Toreke O.L.V.-ten-Poelkerk Sint-Germanuskerk Paterskerk Kultuursentrum de Kruisboog
Eksterne skakels Amptelike webwerf
Kategorie:Munisipaliteite in Vlaams-Brabant Kategorie:Nedersettings in Vlaams-Brabant Kategorie:Stede in Vlaandere