Die Suid-Afrikaanse munisipale verkiesings van 2011 het op 18 Mei 2011 in alle distrikte en Plaaslike Munisipaliteite in al 9 van Suid-Afrika se provinsies plaasgevind. Munisipale verkiesings word elke vyf jaar gehouArtikel 159 in Hoofstuk 7 van die Grondwet van Suid-Afrika. 'n Munisipale raad se termyn verstryk na 5 jaar, maar die raad se werksaamhede gaan daarna voort totdat 'n nuwe raad verkies is. Die nuwe raad se eerste sitting moet binne 90 dae na die verstryking van die vorige raad se termyn gehou word. en die vorige munisipale verkiesing het in 2006 plaasgevind.
Die 2011-verkiesing het die lede van die distrik-, metropolitaanse en plaaslike munisipale rade verkies, wat op hul beurt die burgemeesters van die munisipaliteite verkies het.
Betwiste Areas Die heersende African National Congress (ANC) is steeds dominant in die Suid-Afrikaanse politiek maar presteer oor die algemeen swakker in die middeltermyn-plaaslike verkiesings. Die opposisie Demokratiese Alliansie (DA) het daarna gemik om groter stabiliteit in die randmunisipaliteite van sy Wes-Kaapprovinsievesting teweeg te bring sowel as om vordering in ander dele van die land te maak.
Die DA het ook hard probeer om die Noord-Kaapprovinsie (die enigste ander provinsie sonder 'n swart meerderheid) en die bruin areas in die Oos-Kaap en Vrystaat in te palm. In 'n meningspeiling in 2010 het 'n meerderheid van blankes, bruinmense en mense van Indiese afkoms, hul voorkeur vir die DA uitgespreek.
Deurslaggewend vir die sukses van opposisiepartye is die vlak van deelname (of boikot) van ANC-kiesers. Die ekonomiese resessie tesame met die verswakkende gehalte van diensverskaffing het burgerlike ontevredenheid en protesaksies dwarsoor die land tot ongekende vlakke laat styg.
Resultate duimnael|300px| Die opkoms van 57,6% was verrassend hoog. Die ANC het landwyd 198 munisipaliteite verower, maar in KwaZulu-Natal en die Wes- en Noord-Kaap moet daar koalisies gevorm word omrede daar nie 'n absolute meerderheid is nie. In KwaZulu-Natal het die ANC sy algehele steun vermeerder en die IVP baie veld verloor, nie net aan die ANC afgestaan nie maar ook aan 'n afgestigte party die NVP (Nasionale Vryheidsparty), wat twee munisipaliteite verower het.
In ander dele van die land het die ANC egter steun verloor, in minderheidsgebiede was die afname massief. Die sekretaris-generaal van die ANC, Gwede Mantashe het erken dat die rasgerigte uitlatings van die ANC-jeugleier Julius Malema dié party by die stembus skade berokken het.
Die ANC het egter baie sterk gebly. Die amptelike resultaat van die OVK is 63,65% van die totale stemme. Die DA het 21,9% gekry. In 2006 was dit 65,7% en 16,3% gewees, maar die DA het daarop gewys dat in 2011 die finale syfers ook 'n derde stem insluit, vir die distriksmunisipaliteit, vir mense wat buite metropolitaanse gebiede woon. In 2006 was dit nie die geval nie.Mail & Guardian 24 Mei 2011 Sonder hierdie derde stem sou die resultate 62,8% en 23,9% wees.
Die DA het sy posisie baie verbeter en dié party het daarmee die sterkste opposisieparty nóg geword sedert die einde van apartheid. In die Wes-Kaap is sy posisie dominant. In Kaapstad het sy steun gegroei van 42,3% na 63,0%. In die Nelson Mandelabaai Munisipaliteit het die ANC net-net sy meerderheid behou, maar sy steun het met 15,5% verminder. Die aantal munisipaliteite waar die DA die meerderheid het, het van 6 na 13 toegeneem. Die steun onder alle swart kiesers het vanaf 1% in 2009 na sowat 5% in 2011 gegroei, wat beteken dat sowat 20% van die DA se kiesers swart was.DA analise
Gauteng In Gauteng het die ANC al die munisipaliteite behalwe Midvaal gewen. MunisipaliteitANCCOPEDAIVPVF+AnderTotaalEkurhuleni1252622110202Stad Johannesburg153390419260Stad Tshwane118282044210Emfuleni6412101289Midvaal1101501027Lesedi190601013Mogale City (Krugersdorp)4112311168Randfontein2711600044Westonaria231410231Merafong City4111110256
KwaZulu-Natal duimnael|regs|KwaZulu-Natal uitslae
Munisipaliteit ANC DA IFP NVP Ander Totaal eThekwini 126 43 9 10 17 205 |- style="background:#cfc;" | Vulamehlo || 12 || 0 || 2 || 5 || 0 || 20 Umdoni 12 4 1 1 1 19 |- style="background:#cfc;" | Umzumbe || 26 || 1 || 2 || 8 || 1 || 38 uMuziwabantu 12 1 2 4 0 19 |- style="background:#cfc;" | Ezingoleni || 8 || 0 || 1 || 2 || 0 || 11 Hibiscuskus 41 11 3 2 1 58 |- style="background:#cfc;" | uMshwathi || 19 || 2 || 3 || 2 || 0 || 26 uMngeni 14 9 0 0 0 23 |- style="background:#cfc;" | Mpofana || 5 || 1 || 1 || 0 || 0 || 7 Impendle 6 0 1 0 0 7 |- style="background:#cfc;" | Msunduzi || 49 || 15 || 4 || 4 || 1 || 73 Mkhambathini 9 1 3 1 0 14 |- style="background:#cfc;" | Richmond || 11 || 1 || 0 || 0 || 2 || 14 Emnambithi/Ladysmith 34 4 8 6 1 53 |- style="background:#ccc;" | Indaka || 6 || 0 || 8 || 6 || 0 || 20 Umtshezi 8 1 5 3 0 17 |- style="background:#ccc;" | Okhahlamba || 13 || 1 || 8 || 6 || 0 || 28 Imbabazane 12 1 5 7 0 25 |- style="background:#ccc;" | Endumeni || 6 || 3 || 2 || 1 || 0 || 12 Nquthu 14 1 14 5 0 34 |- style="background:#fcc;" | Msinga || 12 || 0 || 21 || 4 || 0 || 37 Umvoti 10 1 9 2 0 22 |- style="background:#cfc;" | Newcastle || 33 || 5 || 12 || 5 || 6 || 61 eMadlangeni 4 1 2 1 0 8 |- style="background:#ccc;" | Dannhauser || 11 || 1 || 6 || 3 || 1 || 22 eDumbe 4 1 2 8 0 15 |- style="background:#ccc;" | uPhongolo || 11 || 1 || 7 || 8 || 0 || 27 Abaqulusi 17 3 16 7 1 44 |- style="background:#ccc;" | Nongoma || 6 || 0 || 17 || 19 || 0 || 42 Ulundi 6 0 28 13 0 47 |- style="background:#cfc;" | uMhlabuyalingana || 22 || 0 || 8 || 4 || 0 || 34 Jozini 20 0 16 4 0 40 |- style="background:#ccc;" | Die Groot Vyf Valsbaai || 3 || 0 || 3 || 1 || 0 || 7 Hlabisa 4 0 8 4 0 16 |- style="background:#ccc;" | Mtubatuba || 16 || 0 || 15 || 7 || 0 || 38 Mbonambi 17 0 10 3 0 30 |- style="background:#cfc;" | uMhlathuze || 36 || 6 || 10 || 6 || 2 || 60 Ntambanana 7 0 6 3 0 16 |- style="background:#ccc;" | uMlalazi || 24 || 1 || 18 || 9 || 0 || 52 Mthonjaneni 5 0 5 1 0 11 |- style="background:#ccc;" | Nkandla || 11 || 0 || 13 || 3 || 0 || 27 Mandeni 23 1 4 6 0 34 |- style="background:#cfc;" | KwaDukuza || 37 || 8 || 4 || 2 || 2 || 53 Ndwedwe 25 1 5 5 1 37 |- style="background:#cfc;" | Maphumulo || 12 || 0 || 8 || 2 || 0 || 22 Ingwe 16 1 3 2 0 22 |- style="background:#cfc;" | Kwa Sani || 5 || 2 || 0 || 0 || 0 || 7 Groter Kokstad 12 3 0 0 1 16 |- style="background:#cfc;" | Ubuhlebezwe || 18 || 1 || 2 || 3 || 0 || 24 Umzimkhulu 36 0 1 2 1 ''40
Limpopo Munisipaliteit ANC COPE DA Ander Totaal Groter Giyani 50 0 2 8 60 |- style="background:#cfc;" | Groter Letaba || 51 || 4 || 1 || 1 || 57 Groter Tzaneen 59 2 5 2 68 |- style="background:#cfc;" | Ba-Phalaborwa || 29 || 2 || 4 || 1 || 36 Maruleng 19 2 2 4 27 |- style="background:#cfc;" | Musina || 9 || 1 || 0 || 2 || 12 Mutale 23 1 1 1 26 |- style="background:#cfc;" | Thulamela || 70 || 2 || 3 || 5 || 80 Makhado 64 3 5 3 75 |- style="background:#cfc;" | Blouberg || 37 || 1 || 2 || 1 || 41 Aganang 32 2 1 2 37 |- style="background:#cfc;" | Molemole || 24 || 1 || 1 || 1 || 27 Polokwane 61 3 9 3 76 |- style="background:#cfc;" | Lepelle-Nkumpi || 47 || 4 || 2 || 4 || 57 Thabazimbi 16 0 5 2 23 |- style="background:#cfc;" | Lephalale || 20 || 1 || 3 || || 24 Mookgophong 6 1 2 1 10 |- style="background:#cfc;" | Modimolle || 13 || 0 || 4 || 1 || 18 Bela-Bela 12 0 4 1 17 |- style="background:#cfc;" | Mogalakwena || 53 || 2 || 5 || 3 || 63 Ephraim Mogale 23 1 2 6 32 |- style="background:#cfc;" | Elias Motsoaledi || 41 || 1 || 4 || 14 || 60 Makhuduthamaga 52 3 1 5 61 |- style="background:#cfc;" | Fetakgomo || 21 || 2 || 1 || 1 || 25 Groter Tubatse 50 3 3 6 ''62
Mpumalanga Munisipaliteit ANC COPE DA Ander Totaal Albert Luthuli 44 1 3 1 49 |- style="background:#cfc;" | Msukaligwa || 31 || 1 || 5 || 1 || 38 Mkhondo 28 0 6 4 38 |- style="background:#cfc;" | Pixley ka Seme || 16 || 0 || 3 || 2 || 21 Lekwa 23 0 6 1 30 |- style="background:#cfc;" | Dipaleseng || 7 || 0 || 2 || 3 || 12 Govan Mbeki 45 1 16 1 63 |- style="background:#cfc;" | Delmas || 13 || 0 || 3 || 1 || 17 Emalahleni 49 0 18 1 68 |- style="background:#cfc;" | Steve Tshwete || 39 || 1 || 17 || 1 || 58 Emakhazeni 11 0 4 0 15 |- style="background:#cfc;" | Thembisile Hani || 51 || 0 || 4 || 9 || 64 Dr. J.S. Moroka 52 1 4 5 62 |- style="background:#cfc;" | Thaba Chweu || 20 || 0 || 6 || 1 || 27 Mbombela 66 0 10 2 78 |- style="background:#cfc;" | Umjindi || 15 || 0 || 3 || 0 || 18 Nkomazi 60 0 4 1 65 |- style="background:#cfc;" | Bosbokrand || 55 || 3 || 3 || 13 || 74
Noord-Kaap Munisipaliteit ANC COPE DA Ander Totaal Richtersveld 5 0 3 0 8 |- style="background:#ccc;" | Nama Khoi || 8 || 3 || 6 || 0 || 17 Kamiesberg 4 1 2 0 7 |- style="background:#ccc;" | Hantam || 4 || 1 || 4 || 0 || 9 Karoo Hoogland 3 2 2 0 7 |- style="background:#cfc;" | Khâi-Ma || 4 || 2 || 1 || 0 || 7 Ubuntu 4 1 3 0 8 |- style="background:#cfc;" | Umsobomvu || 7 || 2 || 1 || 0 || 10 Emthanjeni 7 1 5 1 14 |- style="background:#cfc;" | Kareeberg || 4 || 1 || 2 || 0 || 7 Renosterberg 4 2 1 0 7 |- style="background:#cfc;" | Thembelihle || 5 || 2 || 1 || 0 || 8 Siyathemba 4 2 1 0 7 |- style="background:#cfc;" | Siyancuma || 7 || 2 || 2 || 0 || 11 Mier 4 1 2 0 7 |- style="background:#cfc;" | Kai !Garib || 10 || 3 || 4 || 0 || 17 //Khara Hais 16 4 7 0 27 |- style="background:#cfc;" | !Kheis || 4 || 2 || 1 || 0 || 7 Tsantsabane 6 1 2 2 11 |- style="background:#cfc;" | Kgatelopele || 5 || 1 || 2 || 0 || 8 Sol Plaatje 40 5 16 1 62 |- style="background:#cfc;" | Dikgatlong || 10 || 1 || 2 || 0 || 13 Magareng 6 1 2 0 9 |- style="background:#cfc;" | Phokwane || 13 || 1 || 3 || 1 || 18 Joe Morolong 23 3 1 2 29 |- style="background:#cfc;" | Ga-Segonyana || 20 || 1 || 3 || 1 || 25 Gamagara 6 1 3 ''10
Noordwes Munisipaliteit ANC COPE DA Ander Totaal Moretele 46 1 3 5 55 |- style="background:#cfc;" | Madibeng || 54 || 1 || 14 || 3 || 72 Rustenburg 55 1 15 5 76 |- style="background:#cfc;" | Kgetlengrivier || 9 || 0 || 3 || || 12 Moses Kotane 49 4 3 6 62 |- style="background:#cfc;" | Ratlou || 22 || 2 || 1 || 3 || 28 Tswaing 22 0 7 1 30 |- style="background:#cfc;" | Mafikeng || 44 || 3 || 7 || 8 || 62 Ditsobotla 32 1 7 2 42 |- style="background:#cfc;" | Ramotshere Moiloa || 29 || 2 || 2 || 6 || 39 Naledi 12 1 5 0 18 |- style="background:#cfc;" | Mamusa || 12 || 1 || 2 || 0 || 15 Groter Taung 43 2 3 3 51 |- style="background:#cfc;" | Lekwa-Teemane || 10 || 1 || 3 || 0 || 14 Kagisano-Molopo 24 1 2 3 30 |- style="background:#cfc;" | Ventersdorp || 10 || 0 || 2 || 0 || 12 Tlokwe 30 1 19 2 52 |- style="background:#cfc;" | Matlosana || 51 || 1 || 16 || 2 || 70 Maquassi Hills 17 1 3 0 ''21
Oos-Kaap In die Oos-Kaap, het die ANC al die munisipaliteite behalwe Baviaans gewen.
Munisipaliteit ANC COPE DA UDM Ander Totaal Buffalo City 71 3 21 0 5 100 Nelson Mandelabaai 63 6 48 1 2 120 Camdeboo 8 0 6 0 0 14 Bloukraanroete 7 0 4 0 0 11 Ikwezi 5 0 2 0 0 7 Makana 20 1 6 0 1 28 Ndlambe 13 0 6 0 1 20 Sondagsriviervallei 12 0 3 0 1 16 Baviaans 3 0 4 0 0 7 Kouga 15 0 14 0 0 29 Kou-Kamma 6 0 5 0 0 11 Mbhashe 41 9 1 7 3 61 Mnquma 47 7 2 4 2 62 Groot Kei 11 0 2 0 0 13 Amahlathi 33 3 2 0 2 40 Ngqushwa 24 0 1 0 0 25 Nkonkobe 35 2 2 0 2 41 Nxuba 5 0 2 0 1 8 Inxuba Yethemba 12 0 6 0 0 18 Tsolwana 7 1 1 0 1 10 Inkwanca 5 1 1 0 0 7 Lukhanji 45 2 5 1 1 54 Intsika Yethu 37 2 0 2 1 42 Emalahleni 30 1 1 1 1 34 Engcobo 35 0 0 3 2 40 Sakhisizwe 14 1 1 0 1 17 Elundini 28 0 2 2 2 34 Senqu 32 0 2 1 2 37 Maletswai 9 0 2 1 0 12 Gariep 7 0 3 0 0 10 Ngquza Hill 55 4 1 1 1 62 Port St Johns 32 1 2 1 3 39 Nyandeni 53 2 2 4 0 61 Mhlontlo 48 1 0 3 0 52 King Sabata Dalindyebo 46 2 2 18 2 70 Matatiele 39 2 3 1 7 52 Umzimvubu 46 1 2 2 3 54 Mbizana 54 2 1 1 3 61 Ntabankulu 31 2 1 1 1 36
Vrystaat Die ANC het al die munisipaliteite in die Vrystaat gewen.
Munisipaliteit ANC COPE DA Ander Totaal Mangaung 65 3 26 3 97 |- style="background:#cfc;" | Letsemeng || 8 || 1 || 2 || 0 || 11 Kopanong 10 1 3 1 15 |- style="background:#cfc;" | Mohokare || 9 || 0 || 2 || 0 || 11 Naledi 6 1 1 0 8