Anykščiai 280px Kaart Wapen 170px|center 50px|center Vlag 80px|center Land Etnografiese gewes Aukštaitija Distriksmunisipaliteit Anykščiai Koördinate Stigting Eerste verwysing 1442 Stadstatus 1516 Oppervlakte: - Totaal 1 765 vk km Hoogte bo seevlak 74 m Bevolking: - Stadsgebied (2010) 11 620 - Munisipaliteit (2010) 32 637 - Bevolkingsdigtheid 6,58/vk km Tydsone EET (UTC +2) - Somertyd EEST (UTC +3) Klimaat - Tipe Gematig - Gemiddelde jaarlikse temperatuur -°C - Gem. temp. Januarie/Julie - / - °C - Gemiddelde jaarlikse neerslae - mm Burgemeester Sigutis Obelevičius Amptelike Webwerf www.anyksciai.lt/
Anykščiai (Pools Onikszty, Duits Onikschten) is 'n stad in Litaue en die administratiewe setel van die gelyknamige rajon- of distriksmunisipaliteit.
Na die stad, wat in 'n heuwelagtige landskap met meer as sewentig mere en by die samevloeiing van die Šventoji- en Anykšta-riviere geleë is, word dikwels ook as die "Weimar van Litaue" verwys: 'n aantal bekende literêre figure soos Antanas Baranauskas, Jonas Biliūnas en Antanas Vienuolis-Žukauskas is verbind met Anykščiai.
Kategorie:Nedersettings in Litaue