Love Gun is 'n album van KISS wat in 1977 vrygestel is.

Snitte en snitlengtes I Stole Your Love – 03:04 Christine Sixteen – 03:12 Got Love For Sale – 03:28 Shock Me – 03:47 Tomorrow and Tonight – 03:38 Love Gun – 03:16 Hooligan – 02:58 Almost Human – 02:48 Plaster Caster – 03:25 Then She Kissed Me – 03:01

Kategorie:Amerikaanse albums

Agtergrond Voordat Love Gun voltooi is,het 'n Gallup peiling aangedui dat Kiss die gewildste band in die Verenigde State was, en Aerosmith, Led Zeppelin en die Eagles geklop het. Op 26, 27 en 28 Augustus 1977 het Kiss drie vertonings by die LA Forum opgeneem vir hul volgende vrystelling: hul tweede lewendige album, Alive II (1977).