'n Distriksmunisipaliteit is 'n munisipaliteit in Suid-Afrika wat in 'n aantal kleiner "plaaslike" munisipaliteite opgedeel is. Distriksmunisipaliteite val onder die beheer van die provinsiale regerings wat op hulle beurt onder die nasionale regering ressorteer.

Sien ook Munisipaliteit Lys van Suid-Afrikaanse munisipaliteite

Kategorie:Munisipaliteite