Die Koninkryk van Denemarke (Deens: Kongeriget Danmark, [ˈkʰɔŋəʁiːð̩ ˈtænmɑk], ; Faroëes: Kongsríki Danmarkar; Groenlands: Kunngeqarfik Danmarki), oftewel die Deense Ryk (Deens: Danmarks Rige; Faroëes: Danmarkar Ríki; Groenlands: Danmarkip Naalagaaffik), bestaan uit die land Denemarke in Europa en die eilande Faroëreilande en Groenland in die Atlantiese Oseaan. Tot 17 Junie 1944 was Ysland ook 'n deel van die Koninkryk.

Deelgebiede Vlag Landsdeel Bevolking Oppervlakte Bevolkingsdigtheid Geldeenheid30px|Vlag van Denemarke Denemarke 5 532 531 (2009) 43 094 km² 126,1/km² Deense kroon (DKK)30px|Vlag van Faroëreilande Faroëreilande 48 317 (2006) 1 399 km² 34/km² Faroëse kroon (DKK)30px|Vlag van Groenland Groenland 56 375 (2005) 2 166 086 km² 0,025/km² Deense kroon (DKK)

Voormalige deelgebiede Vlag Landsdeel Bevolking Oppervlakte Bevolkingsdigtheid Geldeenheid Tot in30px|Vlag van Ysland Ysland 200 000 (1940) 103 125 km² 1,94/km² Deense kroon (DKK) 1944

Sien ook Die Koninkryk van die Nederlande bestaan uit die lande Nederland, Aruba, Curaçao en Sint Maarten Die Koninkryk van Nieu-Seeland bestaan uit die lande Nieu-Seeland, die Cookeilande, Niue, Tokelau en die Ross-Afhanklikheid

Eksterne skakels