Palma 280px Kaart Vlag 180px|senter 90px|senter|raam Wapen 75px|senter Land  Gebied 23px Baleariese Eilande Koördinate  Stigting 123 v.C. Oppervlakte:    - Totaal 208,63 vk km  Hoogte bo seevlak 13 m Bevolking:    - Totaal (2015) 400 578  - Bevolkingsdigtheid 1 912,92 vk/km Tydsone UTC+1 (MET)  - Somertyd UTC +2 (MEST) Burgemeester José Hila Vargas (PSIB) Amptelike webwerf palma.cat

Palma (Katalaans: [ˈpalmə], Spaans: [ˈpalma]), voorheen: Palma de Mallorca (Spaans) of Ciutat de Mallorca (Katalaans), is die hoofstad en grootste stad van die Baleariese Eilande, 'n outonome gebied in die ooste van Spanje in die Middellandse See. Die stad het in 2015 'n bevolking van 400 578 gehad en het 'n oppervlakte van 208,63 km². Die stad is op die eiland Majorka geleë en is die belangrikste hawe van dié eiland. Palma is veral bekend vir sy toerismebedryf.

Eksterne skakels

Amptelike webwerf

Kategorie:Baleariese Eilande Kategorie:Nedersettings in Spanje Kategorie:Nedersettings langs die Middellandse See