duimnael|regs|300px|* Donkerblou: wintertyd noordelike halfrond/somertyd suidelike halfrond * Oranje: wintertyd suidelike halfrond/somertyd noordelike halfrond * Geel: aan land, die hele jaar * Ligblou: ter see

UTC+10 is die tydsone vir: Australiese Oostelike Standaardtyd (AEST) Chamorro Standaardtyd (ChST) of Guam Standaardtyd (GST) Vladivostoktyd (VLAT)

Lande en gebiede met somertyd Australië** Australiese Hoofstedelike Territorium Nieu-Suid-Wallis (behalwe Broken Hill, wat in Suid-Australiese Tyd val) Tasmanië (somertyd vanaf die eerste naweek van Oktober in plek van die laaste) Victoria Rusland* Jakoetië (sentrale deel insluitende Nieu-Siberiese Eilande) Joodse Outonome Oblast Chabarofsk-krai Primorski-krai oblast Sachalin (uitsluitend die Koeril-eilande; lê in UTC+11)

Lande en gebiede sonder somertyd Australië** Queensland Federale state van Gefedereerde State van Mikronesië* Chuuk Yap en omgewing Frankryk: Franse Suidelike en Antarktiese Gebiede** Adélieland Papoea-Nieu-Guinee** Verenigde State van Amerika* Guam* (via die wetlike stelsel van die VS) Noordelike Mariana-eilande* (via die wetlike stelsel van die VS)

Eksterne skakels Stede in UTC+10

Kategorie:Tydsones

es:Huso horario#UTC+10:00, K