AjaccioAiacciu 270px Kaart Wapen 180px|senter 75px|senter Vlag 90px|senter|raam Land Gebied 23px|raam Korsika Koördinate Stigting 1492 Oppervlakte: - Totaal 82,03 vk km Hoogte bo seevlak 13 m Bevolking: - Totaal (2014) 68 587 - Bevolkingsdigtheid 840 vk/km Tydsone UTC +1 (MET) - Somertyd UTC +2 (MEST) Burgemeester Laurent Marcangeli Amptelike webwerf ajaccio.fr
duimnael|links|Die geboorteplek van Napoleon Bonaparte in Ajaccio Ajaccio (Frans: Ajaccio, [aʒaksjo], ; Korsikaans: Aiacciu, [aˈjattʃu]) is die hoofstad en grootste stad van Korsika, 'n eilandgebied in die suidooste van Frankryk in die Middellandse See. Die stad het in 2014 'n bevolking van 68 587 gehad en beslaan 'n oppervlakte van 82,03 km². Ajaccio is in 1492 deur Genuese gestig en is sedert 1768 'n Franse stad, toe Korsika deur Genua aan Frankryk verkoop is. Die stad is beroemd as geboorteplek van Napoleon Bonaparte wat in 1769 hier gebore is.
Eksterne skakels
Amptelike webwerf
Kategorie:Munisipaliteite in Korsika Kategorie:Nedersettings in Korsika Kategorie:Nedersettings langs die Middellandse See