Die jaar 960 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 60ste jaar van die 10de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad. Gebeure Sancho I herower die troon van Ordoño IV as Koning van León. Einde van die Latere Zhou-dinastie. Keiser Taizu vestig die Song-dinastie in China. Kaifeng word die nuwe hoofstad. Die Song is vasbeslote om 'n einde te maak aan die tydperk van die Vyf Dinastieë en Tien Koninkryke.
Geboortes Onbekend – Sven I van Denemarke, koning van Denemarke, Engeland en dele van Noorweë († 1014) Onbekend – Konstantyn VIII, keiser van die Bisantynse Ryk († 1028)
Sterftes
Kategorie:10de eeu