Die jaar 964 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 64ste jaar van die 10de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
Gebeure 26 Februarie of 22 Mei – Die afgesette Pous Johannes XII laat sy opvolger Pous Leo VIII afset en vervang met Pous Benedictus V. 23 Junie – Pous Benedictus V word afgeset en na Duitsland verban en Pous Leo VIII kom weer op die troon. Al Soefi, Persiese sterrekundige, beskryf die Magellaanse Wolke. Keiser Taizu van die Song-dinastie stuur 300 monnike na Indië om Boeddhistiese geskrifte en relieke te haal. Hulle besoek Lumbini en Swayanbhu in Katmandoe, Nepal. Die betrekkings met Nepal wat sedert omtrent 665 verbreek was word herstel.Nepal and the Geo-Strategic Rivalry between China and India Routledge, 2012, ,
Geboortes
Sterftes 14 Mei – Pous Johannes XII, Pous sedert 955 en die 130ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* ±937).
Verwysings
Kategorie:10de eeu