Die jaar 968 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag begin het. Dit was die 68ste jaar van die 10de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
Gebeure 25 Desember – Pous Johannes XIII wy Adelbert as die eerste aartsbiskop van Magdeburg. Volgens die tradisie stig Topiltzin Ce Acatl Quetzalcoatl die stad Tollan-Xicocotitlan, naby Tula, wat die begin van die Tolteke inlei. Geboortes Ethelred II, koning van Engeland († 1016) Romanos III Argyros, keiser van Bisantium († 1034)
Sterftes
Kategorie:10de eeu