Guru Nanak Dev (Poenjabi: ਗੁਰੂ ਨਾਨਕ ਦੇਵ, Hindi: गुरु नानक, Guru Nānak) was die stigter van die Sikhisme en is op 15 April 1469 naby Lahore, Pakistan, gebore. Hy het die Adi Granth en ander Heilige Skrifte geopenbaar. Hy versmelt Islamiese met Boeddhistiese en Hindoeïstiese-dogmas. Hy sterf op 22 September 1539 in Kartarpur, Pakistan.

Kategorie:Pakistane Kategorie:Sikhe Kategorie:Spirituele leiers Kategorie:Geboortes in 1469 Kategorie:Sterftes in 1539