+ Mato Grosso 130px|border 100px Vlag van Mato Grosso Wapen van Mato Grosso 200px|Ligging in Brasilië Sien ander Brasiliaanse state Land Hoofstad Cuiabá Grootste stad Cuiabá Oppervlakte 903 357 km² Bevolking - Totaal - Digtheid 2 856 999 (2006) 3,1 inw./km² Goewerneur Silval da Cunha Barbosa MOI (2005) 0,801 – Tydsone UTC-4
Mato Grosso (Portugees: [ˈmatu ˈɡɾosu], "dik bosse") is een van die 26 deelstate van Brasilië. Die hoofstad en grootste stad, Cuiabá, het 'n bevolking van 542 861 in 2000 gehad.
Ligging Mato Grosso is in die middel van die land geleë en word deur die deelstate Rondônia, Amazonas, Pará, Tocantins, Goiás en Mato Grosso do Sul begrens. Die deelstaat grens ook an die land van Bolivia.
Demografie Etniese groepe Etniese groep Persent BevolkingBruin50,92%1 532 000Wit39,16%1 179 000Swart7,93%239 000Ander1,82%55 000
Eksterne skakels
Amptelike webwerf