Vlissingen (Seeus: Vlissienge ) is 'n stad en munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Zeeland. Die stad het ongeveer 33 000 inwoners en die gelyknamige munisipaliteit het 44 363 inwoners (1 Februarie 2012, bron: CBS) oor 'n oppervlakte van 344,98 km², waarvan 310,82 km² onder water is.

Fotogalery

Eksterne skakels Munisipaliteit Vlissingen

Kategorie:Munisipaliteite in Zeeland Kategorie:Nedersettings in Zeeland Kategorie:Stede in Nederland Kategorie:Nedersettings langs die Noordsee