duimnael|links|Valery Leontiev ontmoet met die Russiese president Wladimir Poetin Waleri Jakowlewitsj Leontjef (Russies: Валерий Яковлевич Леонтьев; gebore op 19 Maart 1949) in die Republiek van Komi is 'n Russiese sanger. Hy is een van die mees prominente kunstenaars in die Russiese musiekbedryf. Hy het meer as 30 albums gemaak, en miljoene kopieë is van sommiges verkoop.
Eksterne skakels
Valery Leontiev se amptelike webwerf
Kategorie:Russiese musici Kategorie:Geboortes in 1949 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Sowjetse manlike akteurs