+ Sergipe 130px|border 70px| Vlag van Sergipe Wapen van Sergipe 200px|Map of Brazil highlighting the state Sien ander Brasiliaanse state Land Hoofstad Aracaju Grootste stad Aracaju Oppervlakte 21 910,348 km² Bevolking - Totaal - Digtheid 1 970 371 (2005) 89.9 inw./km² Goewerneur Marcelo Déda Visegoewerneur Belivaldo Chagas MOI (2005) 0,742 – Tydsone UTC-3
Sergipe (uitgespreek [sɛʁˈʒipi]) is die kleinste van die 26 state van Brasilië. Sergipe se hoofstad en grootste stad, Aracaju, het 'n bevolking van 505 286 in 2006 gehad. Sergipe is in die noordooste van die land geleë en word deur die deelstaat Bahia in die suide en weste, Alagoas in die noorde en die Atlantiese Oseaan in die ooste begrens.
Demografie Etniese groepe
Etniese groep Persent BevolkingBruin61,08%1 240 000 Wit31,21%634 000 Swart7,22%146 000Ander0,49%10 000