Hückeswagen 280px Kaart Wapen senter|170px senter|75px Vlag border|90px|senter Land 20px Duitsland Deelstaat 20px Noordryn-Wesfale Koördinate  Stigting 1085 (eerste verwysing) Stadstatus 4 April 1859 Oppervlakte:    - Totaal 50,5 vk km  Hoogte bo seevlak 308 m Bevolking:    - Totaal (31 Desember 2011) 15 599  - Bevolkingsdigtheid 309/vk km Tydsone UTC +1 (MET)  - Somertyd UTC +2 Burgemeester Uwe Ufer Amptelike webwerf hueckeswagen.de

Hückeswagen is 'n stad in die Duitse deelstaat Noordryn-Wesfale in die distrik Oberbergischer Kreis met 'n bevolking van sowat 15 600 en 'n oppervlakte van 50,5 km². Hückeswagen lê 308 m bo seevlak en sowat 40 km van Keulen af in die Bergisches Land aan die Wupper-rivier. Daar is twee damme in die stadsgebied, die Bevertalsperre en die Wuppertalsperre. Die plaaslike kasteel dateer uit die 12de eeu.

Verwysings

Eksterne skakels Amptelike webtuiste van Hückeswagen

Kategorie:Nedersettings in Noordryn-Wesfale