Kumasi 270px Kaart Vlag 180px|center 90px|center|border Wapen 75px|center Land Region Ashanti Region Koördinate Gestig op 1680 Oppervlakte: - Totaal 254 vk km Hoogte bo seevlak 250 m Bevolking: - Totaal (2007) 1 468 609 - Bevolkingsdigtheid 5 782/vk km Tydsone UTC +0 - Somertyd UTC +0 Burgemeester Samuel Sarpong Amptelike webwerf www.kma.gov.gh
Kumasi is die tweede grootste stad van Ghana met 'n bevolking van 1 468 609 in 2007 en 'n oppervlakte van 254 km² naas die hoofstad Accra. Die stad is bekend soos geboortsplek van die voormalige Sekretarisse-generaal van die Verenigde Nasies Kofi Annan.
Ook speel die gewilde sokkerspan Asante Kotoko FC in Kumasi.
Kategorie:Nedersettings in Ghana