100px|regs|Oostenryk se vlag

.at is die topvlakdomein vir Oostenryk. Dit word deur NIC.AT onderhou.

Die .at-domein het verskeie tweedevlak-domeine, soos: .gv.at Vir regeringsinstellings .ac.at Vir akademiese of onderwysinstellings (word deur die Universiteit van Wene onderhou) .co.at Vir besighede .or.at Vir organisasies

Die .at-domein is baie aantreklik vir "domainhacks", aangesien baie Engelse woorde met -at eindig en enige persoon so 'n domein kan registreer. 'n Voorbeeld hiervan is bo.at.

Sien ook Lys van Internettopvlakdomeine ISO 3166-2:AT

Eksterne skakels NIC.AT se webwerf IANA se .at-WHOIS-bladsy

at at

he:סיומת אינטרנט#טבלת סיומות המדינות sv:Toppdomän#A