Namur Namen 280px Ligging in die provinsie Namur Wapen 170px|center 70px|center Vlag center|70px Land 20px België Gewes (deelstaat) 20px Wallonië Provinsie 20px Namur Koördinate Stigting Keltiese nedersetting Oppervlakte: - Totaal 175,69 vk km Hoogte bo seevlak - m bo seespieël Bevolking: - Totaal (1 Januarie 2010) 108 950 - Bevolkingsdigtheid 620/vk km Tydsone UTC +1 (MET) Burgemeester Maxime Prévot (LE) Amptelike Webwerf namur.be Namur, Nederlands: Namen, Wallonies: Nameur, is 'n Belgiese stad en munisipaliteit in die Walloniese provinsie Namur. Die munisipale gebied het 'n bevolking van 108 950 (2010) en 'n oppervlakte van 176 km².
Namur is die hoofstad van die gelyknamige Franssprekende provinsie. Dit is sowat 65 kilometer suid-oos van die Belgiese hoofstad Brussel by die samevloeiing van die Sambre- en Maasriviere geleë. Namur is die setel van die Waalse parlement, 'n Rooms-Katolieke biskop en die Rooms-Katolieke universiteit Notre-Dame de la Paix.
Die stad is in 1914 tydens die Eerste Wêreldoorlog ernstig beskadig.
Geboortes Charles Michel (1975), politikus (eerste minister 2014-2019)
Eksterne skakels Amptelike webwerf van die munisipaliteit
Kategorie:Munisipaliteite in Namen (provinsie) Kategorie:Nedersettings in Namen (provinsie) Kategorie:Provinsiehoofstede van Wallonië Kategorie:Stede in Wallonië