WaverWavre • Wåve 280px Kaart Wapen 170px|center 75px|center Vlag border|90px|center Land  Gewes (deelstaat) 20px Wallonië Provinsie 20px Waals-Brabant Koördinate  Oppervlak:    - Totaal 41,80 vk km Bevolking:    - Totaal (1 Januarie 2011) 33 104  - Bevolkingsdigtheid 792/vk km Tydsone UTC +1 (MET) Burgemeester Françoise Pigeolet Amptelike Webwerf www.wavre.be

Waver (Frans: Wavre, Wallonies: Wåve) is 'n Belgiese stad en munisipaliteit in die Walloniese provinsie Waals-Brabant, aan die grens met die provinsie Vlaams-Brabant. Die munisipale gebied het sowat 33 000 inwoners (2011) en 'n oppervlakte van 42 km². Waver is die hoofstad van die provinsie.

Waver het 'n attraksiepark, Walibi Belgium.

Eksterne skakels

Die amptelike webwerf van die munisipaliteit

Kategorie:Munisipaliteite in Waals-Brabant Kategorie:Nedersettings in Waals-Brabant Kategorie:Provinsiehoofstede van Wallonië Kategorie:Stede in Wallonië