Hasselt 280px Kaart Wapen 170px|senter 75px|senter Vlag border|90px|senter Land  Gewes (deelstaat) 20px Vlaandere Provinsie 20px Limburg Koördinate  Oppervlak:    - Totaal 102,90 vk km Bevolking:    - Totaal (1 Januarie 2011) 73 807  - Bevolkingsdigtheid 717/vk km Tydsone UTC +1 (MET) Burgemeester Hilde Claes (sp.a) Amptelike Webwerf www.hasselt.be

Hasselt is 'n Belgiese stad en munisipaliteit in die weste van die Vlaamse provinsie Limburg. Die munisipale gebied het sowat 90 000 inwoners (2024/25) en 'n oppervlakte van 137 km². Hasselt is die hoofstad van die provinsie en lê tussen die Kempen in die noorde en die Haspengouw in die suide.

Op 1 Januarie 2025 is die Kortessem-munisipaliteit opgegaan in die hierdie munisipaliteit.

Plekke Plekke in die munisipale gebied van Hasselt: Godsheide, Hasselt-Centrum, Heilig-Hartwijk, Kermt, Kiewit, Kuringen-Centrum, Onze-Lieve-Vrouw van Banneux, Rapertingen, Runkst, Schimpen, Sint-Catharinawijk, Sint-Jansheide, Sint-Lambrechts-Herk, Sint-Martinuswijk, Spalbeek, Stevoort, Stokrooie, Tuilt en Wimmertingen.

Eksterne skakels

Die amptelike webwerf van die munisipaliteit

Kategorie:Nedersettings in Limburg (België) Kategorie:Provinsiehoofstede van Vlaandere Kategorie:Stede in Vlaandere