150px 150px duimnael|300px|Die Suid-Afrikaanse kabinet van 1958.

Die kabinet van Suid-Afrika is die hoogste uitvoerende vlak van die regering van Suid-Afrika. Dit bestaan uit die President, die Adjunkpresident, die Ministers en Adjunkministers.

Sien ook Lys van kabinette van Suid-Afrika

1