Mahlabatini is 'n klein dorpie in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die dorpie is 15 km noord van Ulundi.
Geskiedenis Dit is in 1898 deur die Britte gestig as 'n magistraatkantoor. Die naam beteken plek van wit sande.
Distrik Die distrik is 1 600 km2 groot. Daar word hoofsaaklik met beeste, skape en bokke geboer.
Gebore Mangosuthu Buthelezi (1928), stigter en leier van die Inkatha-Vryheidsparty.
Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in KwaZulu-Natal