Kabinet van Suid-Afrika70px Kabinet van F.W. de Klerk180px|Frederik Willem de Klerk President:Frederik Willem de KlerkParty:Nasionale Party Periode:1989 - 1994Republiek van Suid-Afrika - Apartheid
Die Kabinet van F.W. de Klerk was vanaf 16 Augustus 1989 tot 11 Mei 1994 in Suid-Afrika aan bewind.
Samestelling Ministerspos naam party periode President Frederik Willem de Klerk NP 1989 - 1994 Minister van Begrotingsake en Staatsuitgawes Amie Venter NP 1989 - 1994 Minister van Behuising Sam de BeerLeon WesselsLouis Shill NP 1989 - 19911992 - 19931993 - 1994 Minister van Beplanning en Provinsiale Sake Hernus KrielLeon Wessels NP 1989 - 19911991 - 1992 Minister van Binnelandse Sake Gene Louw Louis PienaarDanie Schutte NP 1989 - 19921992 - 19931993 - 1994 Minister van Buitelandse Sake Pik Botha NP 1989 - 1994 Minister van Ekonomiese Sake Dawie de VilliersDerek Keys NP 1991 - 19921992 - 1994 Minister van Finansies Barend du PlessisDerek Keys NP 1989 - 19921992 - 1994 Minister van Gesondheid Rina Venter NP 1989 - 1994 Minister van Justisie Kobie Coetsee NP 1989 - 1994 Minister van Korrektiewe Dienste Adriaan Vlok NP 1991 - 1994 Minister van Landbou en Vissery Kraai van Niekerk NP 1990 - 1994 Minister van Mynbou en Energie Dawie de VilliersGeorge Bartlett NP 1989 - 19911991 - 1994 Minister van Onderwys Gerrit Viljoen NP 1989 - 1990 Minister van Nasionale Onderwys Gene Louw Louis Pienaar Piet Marais NP 1989 - 19901990 - 19921992 - 1994 Minister van Onderwys en Opleiding(Onderwys vir die swart bevolking) Stoffel van der Merwe Sam de Beer NP 1989 - 19911991 - 1994 Minister van Onderwys en Kultuur(Onderwys vir Indiërs) Piet Clase Piet Marais NP 1989 - 19911991 - 1994 Minister van Onderwys en Kultuur(Onderwys vir Kleurlinge) Abe Williams LP 1993 - 1994 Minister van OmgewingsakeMinister van Omgewingsake en van Waterwese Gert Kotzé Louis Pienaar Japie van Wyk NP 1989 - 19901990 - 19931993 - 1994 Minister van Openbare Werke George BartlettLeon Wessels Gene LouwLouis Shill NP 1989 - 19911991 - 19921992 - 19931993 - 1994 Minister van Plaaslike Owerhede Amie VenterLeon Wessels Tertius Delport NP 1989 - 19921992 - 19931993 - 1994 Minister van Poswese en Telekommunikasie Piet Welgemoed NP 1991 - 1994 Minister van Samewerking en Konstitusionele Ontwikkeling Gerrit Viljoen Roelf Meyer NP 1989 - 19921992 - 1994 Minister van Sport Abe Williams LP 1993 - 1994 Minister van Staatsbedrywe Dawie de Villiers NP 1989 - 1994 Minister van Streke en Grondsake Jacob de Villiers André Fourie NP 1989 - 19931993 - 1994 Minister van Staatsveiligheid F.W. de Klerk NP 1989 - 1994 Minister van Toerisme Kent Durr George Marais Bhadra Ranchod NP 1989 - 19911991 - 19931993 - 1994 Minister van Verdediging Generaal Magnus MalanRoelf MeyerGene LouwKobie Coetsee NP 1989 - 19911991 - 19921992 - 19931993 - 1994 Minister van Vervoer George Bartlett Piet Welgemoed NP 1984 1989 - 19911991 - 1994 Minister van Waterwese en Bosbou Gert KotzéGenl. Magnus Malan NP 1989 - 19911991 - 1993 Minister van Welsyn Piet Badenhorst Rina Venter NP 1989 -1993 - 1994 Minister van Wet en Orde Adriaan Vlok Hernus Kriel NP 1989 - 19911991 - 1994
Sien ook Frederik Willem de Klerk Nasionale Party
vorige: Tweede kabinet van P.W. Botha Kabinet van F.W. de Klerk50pxAugustus 1989 - Mei 1994 volgende: Kabinet van Nelson Mandela
De Klerk