Zombie Movie is 'n kortfilm (15 minute) deur 2Chums Moving Pictures. Dit is op 14 Oktober 2005 vrygestel.

Toekennings Beste kortfilm – The New York City Horror Film Festival 2005 Beste Gru/Komedie Kortfilm – Screamfest LA 2005

Eksterne skakels Zombie Movie by IMDB HD Weergawe van die film op Steam. Zombie Movie by Valve se ontwikkelaar webruimte

Kategorie:Engelse rolprente Kategorie:Gruwelrolprente Kategorie:Kortfilms Kategorie:Nieu-Seelandse rolprente