Arende (ook bekend as SWD of die SWD Arende) is 'n provinsiale rugbyspan in Suid-Afrika wat gebaseer is in George.
Die Arende neem jaarliks deel aan die Rugby-uitdaagreeks en die Curriebeker se Eerste Afdeling.
Hulle speel in groen en swart uitrusting en hulle tuisveld is Outeniekwapark in George.
Kategorie:Curriebeker Kategorie:Suid-Afrikaanse rugbyspanne Kategorie:Vodacombeker Kategorie:Suid-Afrikaanse Superrugbyspanne