Die 2011 Absa Curriebeker kompetisie is vanaf 15 Julie tot 29 Oktober 2011 gespeel. Die Curriebeker is 'n jaarlikse rugbykompetisie wat tussen provinsiale spanne in Suid-Afrika uitgespook word. Dit was die 72ste seisoen van die kompetisie sedert dit vir die eerste keer in 1889 gespeel is.
Die Natalse Haaie was die verdedigende kampioene. Hulle het die Westelike Provinsie met 30–10 in die 2010 Curriebeker Premierafdeling op Kings Park verslaan. Die eindstryd is op 29 Oktober 2011 beslis tussen die Leeus en die Natalse Haaie met die Leeus wat die titel gewen het.
Voorseisoenwedstryde Voor die aanvang van die seisoen het al die provinsiale spanne in een verpligte vriendskaplike wedstryd elk gespeel. Die uitslae word hier onder weergegee.
Tabel
Tabel notas Pos = Tabel Posisie S = Speel W = Wen (4 punte) G = Gelykop (2 punte) V = Verloor (0 punte) PV = Punte vir (Totale punte aangeteken) PT = Punte teen (Totale punte afgestaan) +/- = Punteverskil (Die totaal van PV minus PT) BP = Bonuspunt Spanne kan tot twee bonuspunte in 'n rondomtaliewedstryd verdien. Een bonuspunt word toegeken vir 'n span wat vier of meer drieë gedruk het in een wedstryd, ongeag die uitslag van die wedstryd. 'n Bonuspunt sal ook toegeken word aan die verloorspan wanneer daardie span met 7 of minder punte verloor. Slegs die verloorspan kan 'n maksimum van 2 bonuspunte verkry. Pte = Alle punte wat bymekaar gemaak is
Wedstryddatums DatumDatumWeek 115–116 JulieWeek 99-10 SeptemberWeek 222–23 JulieWeek 1016-17 SeptemberWeek 329-30 JulieWeek 1123-24 SeptemberWeek 45-6 AugustusWeek 1230 September-1 OktoberWeek 512-13 AugustusWeek 138 OktoberWeek 619-20 AugustusWeek 1414-15 OktoberWeek 726-27 AugustusHalfeindronde21-22 OktoberWeek 82-3 SeptemberEindronde29 Oktober Nota: Tye, datums en wedstrydplek is onderhewig aan verandering
Week 1
Week 2
Week 3
Week 4
Week 5
Week 6
Week 7
Week 8
Week 9
Week 10
Week 11
Week 12
Week 13
Week 14
Uitspeelwedstryde
Halfeindronde
Eindronde
Spelerstatistieke
Voorste driedrukkers Top 10 driedrukkers (Statistiek)PosNaamDrieëGespeelSpan1= Bjorn Basson 10 9 Blou Bulle1= Michael Killian 10 16 Goue Leeus3= Jacques Botes 8 15 Natalse Haaie3= Jano Vermaak 8 3/10 Goue Leeus/Blou Bulle5 Jaco Taute 7 14 Goue Leeus6= Johann Sadie 6 12 Westelike Provinsie6= Rocco Jansen 6 7 Griekwas6= Marcel van der Merwe 6 15 Vrystaat Cheetahs6= CJ Stander 6 14 Blou Bulle6= Pieter Labuschagne 6 15 Vrystaat Cheetahs
Voorste puntemakers Top 10 voorste puntemakers (Statistiek)PosNaamPunteGespeelSpan1Frederic Michalak192 (3Drieë, 33Doel, 34Straf, 3Skep) 16 Natalse Haaie2Elton Jantjies188 (31Doel, 40Straf, 2Skep) 13 Goue Leeus3Demetri Catrakilis150 (21Doel, 33Straf, 3Skep) 11 Westelike Provinsie4Rudi Vogt144 (4Drieë, 29Doel, 22Straf) 12 Griekwas5Sias Ebersohn126 (2Drieë, 31Doel, 11Straf, 1Skep) 14 Vrystaat Cheetahs6Louis Fouché126 (2Drieë, 28Doel, 17Straf, 3Skep) 9 Blou Bulle7Johan Goosen98 (1Drie, 15Doel, 18Straf, 3Skep) 8 Vrystaat Cheetahs8Wesley Dunlop82 (2Drieë, 18Doel, 11Straf, 1Skep) 12 Luiperds9Coenie van Wyk71 (5Drieë, 8Doel, 10Straf) 10 Pumas10Francois Brummer63 (1Drie, 8Doel, 14Straf) 11 Blou Bulle
Kategorie:Curriebeker Kategorie:Sport in 2011