Die Oostelike Provinsie Olifante is 'n provinsiale rugbyspan in Suid-Afrika wat gebaseer is in Gqeberha (Port Elizabeth).

Die Oostelike Provinsie Olifante neem jaarliks aan die Curriebeker se Eerste Afdeling asook aan die Rugby-uitdaagreeks.

Hulle speel in rooi en swart gestreepte truie en hulle tuisveld is sedert 2010 die Nelson Mandelabaai-stadion. Voorheen was hul tuisveld die Boet Erasmus-stadion.

Kategorie:Curriebeker Kategorie:Suid-Afrikaanse rugbyspanne Kategorie:Vodacombeker