Jakoeties of Sacha is ’n Turkiese taal met sowat 450 000 sprekers in die Republiek van Sacha (Jakoetië) in Rusland.
Verspreiding Sacha word hoofsaaklik in Sacha (Jakoetië) gepraat, met ’n paar sprekers in die Chabarofsk-krai, asook in Turkye en ander lande. Die meeste van die minderhede in Sacha praat ook eerder Jakoeties as hul eie tale.
Alfabet Die Cyrilliese alfabet word vir Jakoeties gebruik. Die moderne Jakoetiese alfabet is in 1939 in gebruik geneem en bestaan uit die gewone Russiese letters met vyf bykomende letters: , , , , .
Сахалыы сурук-бичигэ (Jakoetiese alfabet) Letter Name IPA NoteА а а Б б бэ В в вэ net in Russiese leenwoordeГ г гэ Ҕ ҕ ҕэ Д д дэ Дь дь дьэ Е е е net in Russiese leenwoordeЁ ё ё net in Russiese leenwoordeЖ ж жэ net in Russiese leenwoordeЗ з зэ net in Russiese leenwoordeИ и и Й й йот К к ка Л л эл М м эм Н н эн Ҥ ҥ эҥ Нь нь эньэ О о о Ө ө ө П п пэ Р р эр С с эс Һ һ һэ Т т тэ У у у Ү ү ү Ф ф эф net in Russiese leenwoordeХ х ха Ц ц цэ net in Russiese leenwoordeЧ ч че Ш ш ша net in Russiese leenwoordeЩ щ ща net in Russiese leenwoordeЪ ъ кытаатыннарар бэлиэ net in Russiese leenwoordeЫ ы ы Ь ь сымнатыы бэлиэтэ net in Russiese leenwoordeЭ э э Ю ю ю net in Russiese leenwoordeЯ я я net in Russiese leenwoorde
Verwysings
Eksterne skakels
Vergelyking van Jakoetiese en Mongoolse woordeskat Gedigte, feëverhale, legendes, spreekwoorde – Jakoeties, met Russiese vertalings Aanlynwoordeboek Jakoeties-Russies Woordeboek Jakoeties-Engels 20px|links Hierdie artikel is vertaal vanuit die Engelse Wikipedia
Kategorie:Tale van Rusland Kategorie:Turkiese tale