Agri SA is 'n federale landbou-organisasie wat in 1904 as die Suid-Afrikaanse Landbou-unie (SALU) gestig is. Hulle bedien tans sowat 70 000 groot- en kleinskaalse kommersiële boerelede. Hulle missie is om namens hul lede die volhoubare winsgewendheid en stabiliteit van kommersiële landbouprodusente en -besighede te bevorder deur hul betrokkenheid en insette op nasionale en internasionale vlak.

Fokusareas Handel en Nywerheid Ekonomiese Sake Watersake Nasionale Infrastruktuur Arbeid & Opleiding Grondsake Omgewingsake Inligting, tegnologie-ontwikkeling & -oordrag Boerontwikkeling Korporatiewe skakeling Plaaslike Regering

Sien ook TLU SA Agri Wiki

Eksterne skakels

Kategorie:Landbou in Suid-Afrika