Die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans (SBA) is 'n nie-winsgewende organisasie. Hulle streef daarna dat elke spreker van Afrikaans 'n funksionele en selfstandige bestaan kan voer.
Een van hulle projekte is die stigting van 'n Vrye Afrikaanse Universiteit (VAU).
Eksterne skakels Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans se amptelike webwerf
Kategorie:Afrikaans Kategorie:Organisasies sonder winsoogmerk