duimnael|'n Skyf uraan wat met uraan-235 verryk is.
Uraan-235 (U-235) is 'n isotoop van uraan wat ongeveer 0,72% van natuurlike uraan beslaan. Anders as uraan-238 is hierdie isotoop kernsplytbaar; dit kan wel onderhou word deur die splitsing van atoomkerne in 'n kernkettingreaksie.
Natuurlike vervalketting
Sien ook Valindaba, Suid-Afrikaanse aanleg waar uraan-235 vervaardig is.
Kategorie:Isotope van uraan