Uraan-238 (U-238) is die isotoop van uraan wat die meeste voorkom in die natuur. Dit is nie splytbaar nie, maar wel 'n fertiele materiaal: dit kan stadige neutrone opvang en na twee beta-ontbindings kernsplytbare plutonium-239 word.
Natuurlike vervalketting duimnael|8 gram uraan-238, in olie bewaar|links
Isotoop Tipe radiasie(1) Halfleeftyd↓ Uraan-238 (U) α (Eerste α partikel) 4.47 miljard jare↓ Torium-234 (Th) β (Eerste β) 24 dae↓ Protaktinium-234 (Pa)β (Tweede β) 6.7 ure↓ Uraan-234 (U)α (Tweede α) 240 000 jare↓ Torium-230 (Th)α (Derde α) 77 000 jare↓ Radium-226 (Ra)α (Vierde α)1 602 jare↓ Radon-222 (Rn) α (Vyfde α)3.8 dae↓ Polonium-218 (Po)α (Sesde α)3.1 minute↓ Lood-214 (Pb)β (Derde β)27 minute↓ Bismut-214 (Bi)β (Vierde β)20 minute↓ Polonium-214 (Po)α (Sewende α)0.000164 sek↓ Lood-210 (Pb)β (Vyfde β)22 jare↓ Bismut-210 (Bi)β (Sesde β)5 dae↓Polonium-210 (Po)α (Agtste α)138 dae →Lood-206 (Pb) - Stabiel
Uraan-238 verval soos volg na lood-206:
(1) Kyk Alfaverval en Betaverval.
Kyk ook Uraan
Kategorie:Isotope van uraan