duimnael|Heiwerk – let op dat die pale nie reguit in die grond gedryf word nie, maar in 'n v-vormige patroon om dit verder te versterk. duimnael|regs|Heiwerk

'n Heimasjien is 'n meganiese toestel wat gebruik word om pale (heipale) in die grond te dryf vir ondersteuning van die fondamente van geboue of ander strukture.Definisies van heipaal en heiwerk in die HAT

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Boukunde