Brasse vannie Kaap (afgekort BVK) was 'n Afrikaanse rap- en hip-hop-musiekgroep van Kaapstad, Suid-Afrika wat in 1996 gestig is. Hulle gelyknamige debuutalbum is in 1997 vrygestel. Daarna volg Yskoud in 2001, Super Power in 2004 en hulle laaste album, Ysterbek in 2006.HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013,
Die oorspronklike groeplede is Deon Daniels (Boeta-D), Roger Heunis (Hamma), Ashley Titus (en) (Mr Fat) en Enver Pietersen (DJ E20). Bboys Cheeze, Baby-L en Levi het later by bulle aangesluit. Titus is in 2007 aan ’n hartaanval oorlede.
Diskografie Ysterbek, 2006 KMD Super Power, 2004 GHETTO RUFF Yskoud, 2001 GHETTO RUFF Brasse Vannie Kaap, 1997
Verwysings
Sien ook Lys van Suid-Afrikaanse musiekgroepe
Eksterne skakels
Kategorie:Suid-Afrikaanse musiekgroepe Kategorie:Kletsrymers