Etienne Steyn (gebore 24 November 1978 in Germiston) is 'n Afrikaanse sanger en liedjieskrywer. Storie Van My Hart, een van Steyn se eerste Afrikaanse liedjies, is in 2005 deur Laurika Rauch opgeneem. AKA Records het hom later genader waarna sy debuutalbum as solokunstenaar vrygestel is.Biografie , Huisgenoot-Tempo, besoek op 10 April 2010.
Diskografie 2005: Storie van my hart 2007: Bietjie van my 2010: My sonskyn
Verwysings
Sien ook Lys van Suid-Afrikaanse musikante
Eksterne skakels Steyn se amptelike webwerf
Kategorie:Suid-Afrikaanse musici Kategorie:Geboortes in 1978 Kategorie:Afrikaners Kategorie:Afrikaanse sangers Kategorie:Lewende mense