Steve Jeffrey Roy Newman, is 'n bekwame Suid-Afrikaanse akoestiese kitaarspeler en 'n stigterslid van die gewilde groep Tananas.Tananas bied 'n diepe dimensie aan musiek , Die Burger, 27 Mei 1994. Vir meer as twee dekades het Newman saam met mede Suid-Afrikaanse kitaarspeler, Tony Cox gewerk. Hy was ook 'n lid van Mondetta, 'n self-beskrywende "wêreld musiekgroep", met Gito Baloi (van Tananas) en Wendy Oldfield.
Diskografie Steve Newman Newman se albums: Your Mother is Very Worried About You (1979) What do you Want (1982) solo & met Tony Cox - LP 101 Ways to Play the Acoustic Guitar (1983) met Tony Cox - LP Tananas (1986) met Kathryn Locke - kasset Planetarium Live (c. 1989) met Tony Cox - kasset Alive at Le Plaza (1993) met Tony Cox - kasset About Time (2002) met Tony Cox Steve Newman (2004) solo onafhanklike vrystelling The World In A Guitar (2004) met Aquarian Quartet & vriende (Madala Kunene, Terence Scarr, Edi Nedilander, Ashish Joshi, Kesivan Naidoo, Errol Dyers) Flavour (2008) solo
Tananas Albums saam met die musiekgroep Tananas: Tananas (1989) Spiral (1990) Time (1992) Orchestra Mundo (1995) Unamunacua (1996) The Collection (1997) Seed (1999) met Tananas Alive in Jo'burg (2001)
Verwysings
Sien ook Lys van Suid-Afrikaanse musikale kunstenaars
Eksterne skakels Newman se amptelike webtuiste
Kategorie:Suid-Afrikaanse musici Kategorie:Geboortes in 1952 Kategorie:Lewende mense