Nukuʻalofa 280px Kaart Wapen 180px|senter 75px|senter Vlag 90px|senter Land Eiland Tongatapu Koördinate Gestig op (eerste verwysing) 10 Junie 1777 Oppervlakte: - Totaal vk km Hoogte bo seevlak 3 m Bevolking: - Totaal (2012) 24 571 - Bevolkingsdigtheid /vk km Tydsone UTC +13 - Somertyd UTC +13 Burgemeester Amptelike webwerf
Nukuʻalofa is die hoofstad en grootste nedersetting van Tonga, 'n eilandstaat in die Stille Oseaan en Oseanië. Die stad bestaan uit ongeveer 35% van die land se inwoners en het 'n bevolking van 24 571 in 2013 gehad. Dit is die kommersiële en sosiale sentrum van Tonga. Die koninklike paleis en regeringsgeboue is hier geleë. Nukuʻalofa is op 10 Junie 1777 deur die Britse ontdekkingsreisiger James Cook vir die eerste keer beskryf.
Sport Die Tongaanse nasionale rugbyspan speel sy tuiswedstryde op die Teufaiva Sportstadion. In die stad is ook die Tongaanse Rugbyunie se hoofkantoor geleë.
Eksterne skakels
Kategorie:Geografie van Tonga Kategorie:Kusstede