Observatory is die derde Kaapstadse voorstad aan die spoorlyn wat oor Wynberg tot in Simonstad loop, tussen Soutrivier en Mowbray.

Die voorstad verkry sy naam van die sterrewag wat in die voorstad was, maar weens die liguitstraling in die Kaapse Skiereiland is die sterrewag na Sutherland in die Karoo verskuif.

Demografie Volgens die 2011-sensus, het Observatory 'n bevolking van 9 207 gehad.

Geslag 4 602 vroulik 4 605 manlik

Etniese groepe GroepBevolking%Blankes 3 164 34.4%Swartes 3 651 39.7%Kleurlinge 1 69918.45%Indiërs 330 3.6%

Tale TaalBevolking%Engels 4 316 66.2%Afrikaans 728 11.2%Xhosa 385 5.9%Ander Tale 1 557 16.8% duimnael|links|450px|Uitsig oor Observatory, soos van Duiwelspiek af gesien. Groote Schuur-hospitaal is in die beeldmidde. Die N2-hoofweg loop onder en op regterhand verby. Die Liesbeek en Swartrivier het 'n samevloeiing op die agtergrond.

Verwysings

Kategorie:Voorstede van Kaapstad