Soutrivier is die tweede voorstad van Kaapstad aan die spoorlyn wat via Wynberg tot in Simonstad loop. Dit is deesdae hoofsaaklik 'n nywerheidsgebied met talle fabrieke en 'n groot spoorwegwerf. Dit word begrens deur Woodstock aan die middestad se kant en Observatory in die suide.

Noemenswaardige gewese inwoner Rashied Staggie, misdadiger

Sien ook Soutrivier (kiesafdeling) Slag van Soutrivier

Verwysings

Kategorie:Voorstede van Kaapstad