duimnael|regs|300px|Die Ali Sami Yen-stadion in Mecidiyeköy.

Mecidiyeköy is ’n finansiële distrik van Istanboel, Turkye. Dit is ook een van die prominente besigheid-sentra van Istanboel.

Eksterne skakels

Verskeie prente van Mecidiyeköy Straatkaart van Mecidiyeköy

Kategorie:Istanboel