Chereé (gebore Cheree Desiree Large op 27 Mei 1979) is 'n Afrikaanse country-sangeres. Haar debuutalbum, Chereé, is in 1999 uitgegee. Van haar treffers sluit in Mamma, Jy het my Hart Gesteel en Dertig Dae In Die Somer.
Sy is op 4 April 2010 met haar verloofde en medesanger Wynand Strydom in die eg verbind.'n Liefde soos in drome , jouwêreld e-tydskrif, Februarie 2010, Jaargang 2 Uitgawe 7.
Diskografie 1999: Chereé 2002: Smile 2005: Mamma 2009: In my drome 2007: Dit is ons lewe, saam met Wynand Strydom 2007: Country Girl Wynand & Chereé Die lewe is Soos 'n liedjie
Verwysings
Sien ook Lys van Suid-Afrikaanse musikale kunstenaars
Eksterne skakels
Musiekhuis Suid Afrikaanse Kunstenaars
Kategorie:Suid-Afrikaanse musici Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1979 Kategorie:Afrikaanse sangers