Rocco de Villiers (gebore 3 Januarie 1970 in Kaapstad) is bekende Suid-Afrikaanse pianis. Hy was ook in kykNET se TV-program, Klop die Klawers te sien gewees.
Diskografie 1998: Screen Test 1999: Not a Word 2000: Era 2002: Call Me Olf-Fashioned 2006: La Scala 2006: If Freud Knew the Steps 2008: Never Stop Playing Onbekend: "Jazz vir jou en 'n bietjie Blou" klankbaan
Bibliografie Momtails: Nie-alkoholiese drankies vir ma's en kinders, 2005, LAPA Roctails boek/Roctails Cocktails, 2001 STRUIK
Sien ook Lys van Suid-Afrikaanse musikante
Eksterne skakels Rocco de Villiers se tuisblad
Kategorie:Afrikaners Kategorie:Suid-Afrikaanse musici Kategorie:Suid-Afrikaanse pianiste Kategorie:Geboortes in 1970 Kategorie:Lewende mense