Karen Wessels is 'n Afrikaanse aktrise en sangeres.
Sy is sedert 2005 deel van die musiekgroep Cutt Glas. Haar debuutalbum, Hoe Durf Jy?, is in 2007 uitgereik.
As aktrise het sy die eenvrou-komedie Groet die Grotvrou op die planke gebring.Die 'grotvrou', Karen Wessels, Sarie se webwerf, besoek op 28 Maart 2010. Van die TV-komedies waarin sy gespeel het is Willie Esterhuizen se Hester en Ester Bester en Munisipaliteit van Gwarra Gwarra, en Casper de Vries se komedies Haak en Steek en die Casper Rasper Show.
Diskografie 2007: Hoe durf jy?
Filmografie Hoofmeisie, 2011 Wolwedans in die skemer, 2012 Agent 2000, 2014 as Alet Molly en Wors die Movie, 2013 as Hester Molly en Wors, 2009 tot 2011
Verwysings
Sien ook Lys van Suid-Afrikaanse musikante
Eksterne skakels Karen Wessels se amptelike webwerf
Kategorie:Suid-Afrikaanse musici