Anrika is die verhoognaam van Anrika Bruinders (née Koch, gebore 1984), 'n Afrikaanse sangeres. Sy is op 16 Desember 2006 met die akteur en komediant Alvin Bruinders, wat bekend is vir sy rolle in Vetkoekpaleis en Gauteng-aleng, in die eg verbind.Bekendes sing Alvin en Anrika se trounote, Rapport, 10 Desember 2006.
Diskografie Anrika se albums: Mambo, 2006 GALLO Vir Ewig Vir My, TRIO
Verwysings
Sien ook Lys van Suid-Afrikaanse musikale kunstenaars
Eksterne skakels
Kategorie:Suid-Afrikaanse musici Kategorie:Geboortes in 1984 Kategorie:Lewende mense