Gian Groen (gebore in die 1970's as Gideon Hanekom in Stellenbosch) is 'n Afrikaanse sanger, liedjieskrywer en stiger van die rock-groep Spinnekop.

Diskografie 2000: Soet September (as Spinnekop) 2002: Groenkitaar 2003: Met die maan gepla 2005: Lied van die Engele 2007: Welkom in Somersburg 2013: Dekade se Ballades 2017: #AlsIsNetLekker

Sien ook Afrikaanse musiek Lys van Suid-Afrikaanse musikante

Eksterne skakels

Kategorie:Suid-Afrikaanse musici Kategorie:Afrikaners Kategorie:Geboortes in die 1970's