André Swiegers (gebore 14 Februarie 1958 in Brakpan) is 'n liedjieskrywer en sanger in Afrikaans en Engels. Hy maak sy deurbraak in 1990 toe Laurika Rauch sy liedjie Blou sing en dit trefferstatus bereik.André Swiegers by SearchZA.com, besoek op 27 Maart 2010. Van sy treffers wat hy self sing sluit in: Eva, Blou en Jammer om te hoor!.Biografie op BigTalk.co.za , besoek op 27 Maart 2010.

Diskografie Swiegers se albums: Pura Vida, 2020 Jeamile Music All I Really Want, 2018 Jeamile Music Ghost Train, 2013 Jeamile Music Bakhandmaan, 2010 Jeamile Music Groen, 2006 Jeamile Music Die Sirkels Van Tyd, 2004 Jeamile Music Turn On The Light, 2003 Jeamile Music Blou, 2002 Fantasia/Jeamile Music Confessions, 2001 EMI Tablature/Squireblue, 1995/2000 jeamile Music

Filmografie Sing vir die harlekyn (rolprent), waar hy die hoofrol teenoor Sonja Herholdt speel.

Sien ook Afrikaanse musiek Lys van Suid-Afrikaanse musikante

Verwysings

Eksterne skakels André Swiegers se Facebook-bladsy

Kategorie:Suid-Afrikaanse musici Kategorie:Afrikaanse sangers Kategorie:Geboortes in 1958 Kategorie:Afrikaners Kategorie:Lewende mense